Straatmark by Greenstone Trading Post 'n miernes van bedrywigheid

Posted in Marketing by Anchen Coetzee on 12 April, 2018 at 10:40 a.m.

BARBERTON - Die Greenstone Trading Post straatmark in Barberton, wat reeds meer as ‘n jaar aan die gang is, neem maandeliks toe in gewildheid. Op Saterdag, 7 April, het Africa InTouch News met ‘n paar van die mense gepraat wat gereeld stalletjies daar het. Hulle almal is dit eens dat dit positief is vir die dorp, maar dat meer mense in die gemeenskap beslis ‘n draai daar kan kom maak.

Vir meer inligting rondom die mark en hoe om spasie te boek vir ‘n stalletjie, kontak Elsabé Reyneke op 079-856-9988. 



Materiaal: Anchen Coetzee / Africa InTouch News

 

 

 

 

Get a grip: Introducing the tread wear indicator

A staggering one in five road accidents in South Africa are caused by tyre failures.
Tiffany Mac Sherry

Cat shelter in dire need of funding or its doors might close

There are currently 197 cats in their care and they have never before asked for help.
Anchen Coetzee

E.Coaches - Be moved - Experience the difference

No challenge is ever too daunting.
Lynette Brink

BIG AUTO Repair Centre is your one stop automotive shop

A 6-month guarantee is applicable on all workmanship and parts.
Lynette Brink