Manne van Barberton Rugbyklub gesels met Africa InTouch News
Barberton Rugbyklub het Vrydagaand hul jaarlikste afskeid en prysuitdeling gehou by Coronation Park.
Africa InTouch News het met 'n paar van die manne gesels oor die jaar wat verby is en dit wat die toekoms inhou vir die klub.
Afrigter Willem Joubert en Kaptein van die eerste span asook Voorsitter van die klub,
Jaice Tereblanche aan die woord.
Volgens eerste span speler Hans Meyer, was dit 'n goeie jaar vir Barberton Rugbyklub.
Sarel Du Toit aan die woord.
Wenners was as volg: