Opdateer: Skoondogter van Ermelo-slagoffer deel foto's op sosiale media

Posted in News by Anchen Coetzee on 17 January, 2018 at 11:03 p.m.

ERMELO - Die ontstelde *skoondogter van die *vrou, wat op 12 Januarie in Jansenstraat in Ermelo aangeval is, het vyf dae na die voorval foto’s van haar skoonma se wonde gedeel op die sosiale media platform Facebook. (*Identiteit word weerhou.)

Hier volg geredigeerde gedeeltes uit haar Facebook plasing:

Dis hoe my skoonma se tone afgekap is met ‘n byl en hulle het haar ook erg oor die kop geslaan met die byl,”
“Hulle het haar gemartel en in ‘n veld gelos. Hulle het niks gesteel nie - haar toonring het hulle aan haar enkelketting gesit - haar geld en foon was nog by haar. Al wat hulle gevat het was haar tone.”

Verder vertel sy hoe haar skoonpa in die bobeen geskiet is gedurende die aanvaal.

Lees die volledige berig HIER.

Skermfoto’s van die plasing op die Facebook groep, Burgerlike Beskerming.

Missing Lisa Xala sought by Bellville FCS unit

According to reports a fifteen month old baby was found abandoned at the Bellville Railway Station.
Admin

Telkom skuld werknemers bykans R5 miljoen na arbitrasie

Solidariteit het aangevoer dat Telkom nie by die ooreenkoms gehou het nie en nie die bepalings daarvan nagekom het nie.
Admin

Customs officers make massive bust of rhino horn weighing 160kg

The shipment was declared as “Live Plants” and consisted of 8 pieces.
Admin

Illegal cigarettes valued at millions of rands seized and destroyed

The machinery used by SARS,  destroys the cigarettes in an environmentally friendly manner.
Admin