Barberton se bome trek hul pienk rokkies aan vir Pauline
Barberton se bome het onlangs pienk rokke aangetrek vir die 'Pink for Pauline' veldtog.
Hierdie jaar het KANSA hande gevat met hierdie nie-winsgewende organisasie.
Hier vertel Christelle meer oor waaroor hierdie inisiatief gaan.
Christelle kan gekontak word by 083-655-4289.