Die gedugte span wat met mening ge'rolbal' het en baie ernstig was, was Johan Venter Van Zyl, Juandré de Beer, Barend Venter en Carmen Bronkhorst. Foto's: Lynette Spencer.

Spanbou op die rolbalbaan

Posted in De Kaap Echo by Lynette Spencer on 5 June, 2025 at 9:21 a.m.
Indien jy meer wil lees oor Barberton, gaan loer HIER.

Met die druk en spanning waaronder onderwysers werk was dit ‘n goeie besluit van Barend Venter wat verantwoordelik is vir die bemarking van Laerskool Barberton Primary om ‘n spanbou aktiwiteit te reël. Onlangs is die personeel in spanne ingedeel en is daar heerlik gekuier op die plaaslike rolbalbaan. Nou word die laaste paar weke van die kwartaal met hernude ywer aangepak. Die foto’s spreek vanself.

WhatsApp ons gerus HIER indien jy meer te wete wil kom.
Disclaimer: View our full disclaimer regarding photos, historical images, opinions, information accuracy, and user-generated content HERE. 

Editor's Echo: Teacher, coach, counsellor... superhuman?

Being a school teacher is no longer just about chalkboards and curriculum.
Lynette Spencer

Bowls tournament honours a Barberton legend

Twelve teams from Mpumalanga and Gauteng gathered in Barberton, showing off both their skill and camaraderie.
Lynette Spencer

Kobus de Wet, oud-skoolhoof van BHS, se lewe na aftrede

Van De Wet se mooiste Barberton-herinneringe is die lekker ure as aktiewe lid van die dorp se tennis- en rolbalklub.
Lynette Spencer

Young talent from Barberton makes waves in Nelspruit and beyond

Tineka's story is a powerful reminder that greatness often begins with small, consistent steps.
Lynette Spencer