Plaaslike noodnommer nul op 'n kontrak tydens huisbrand

Posted in News by Anchen Coetzee on 22 May, 2018 at 2:56 p.m.

BARBERTON - Op Sondagaand het die huis van Kobus Genis, ‘n onderwyser by Barberton Hoërskool, afgebrand. Die brand het vermoedelik ontstaan as gevolg van ‘n elektriese kortsluiting. Te danke aan die vinnige optrede van 'n plaaslike inwoner, Frikkie du Rand, asook die van Hi-Tech offisier Vusi Phiri, is Genis se lewe gered. DA Raadslid, Philip Minnaar, het Maandag met Africa InTouch News gesels. Volgens Minnaar was die Telkom rekening, wat die alombekende 013-712-2222 noodnommer insluit, nie vereffen deur die Mbombela stadsraad nie en was dit ‘n gesukkel om hulp te ontbied.

Die noodnommers tot ons beskikking.

Anchen Coetzee for Ama'Zone Media Solutions t/a Africa InTouch

Solidariteit Beweging stel digitale kultuurtuiste bekend vir Afrikaners oraloor

“Ons wil Afrikaners help om hul taal, tradisies en waardes lewendig te hou."
Pieter Jordaan

iOlogue Media's new publication flips the script on markets and tech

The content is aimed at younger adults, but also resonates with anyone looking for a break from clickbait material.
Charlotte Hayes

Solidariteit verwelkom VSA-verslag oor plaasaanvalle

Die aankondiging dat die VSA die brutaliteit van plaasaanvalle erken word ten sterkste deur Solidariteit verwelkom.
Pieter Jordaan

Mitchell's Plain police seize firearms during gang patrol

A 28-year-old man was arrested and is facing charges related to the illegal possession of prohibited firearms and ammunition.
Anchen Coetzee