Een van drie padtekens wat opgerig is deur inwoners van die R38. Foto: Anchen Coetzee

Nuwe padtekens op R38 laat die koppe draai

Posted in News & Current Affairs by Anchen Coetzee on 29 December, 2016 at 5:29 p.m.

Gemeenskapslede en boere in die omgewing van Boulders, Low's Creek, Honeybird en Eureka het drie groot borde langs die pad opgerig om padgebruikers te waarsku.

Volledige berig HIER op Netwerk 24


Philip Minnaar - DA-koukusleier (Ehlanzeni Distriksraad) / Raadslid (Mbombela Stadsraad) praat oor die toestand van die R38. Beeldmateriaal en Netwerk24 artikel: Anchen Coetzee

Solidariteit Beweging stel digitale kultuurtuiste bekend vir Afrikaners oraloor

“Ons wil Afrikaners help om hul taal, tradisies en waardes lewendig te hou."
Pieter Jordaan

iOlogue Media's new publication flips the script on markets and tech

The content is aimed at younger adults, but also resonates with anyone looking for a break from clickbait material.
Charlotte Hayes

Solidariteit verwelkom VSA-verslag oor plaasaanvalle

Die aankondiging dat die VSA die brutaliteit van plaasaanvalle erken word ten sterkste deur Solidariteit verwelkom.
Pieter Jordaan

Mitchell's Plain police seize firearms during gang patrol

A 28-year-old man was arrested and is facing charges related to the illegal possession of prohibited firearms and ammunition.
Anchen Coetzee