Andro Venter en ander Barbertonners gesels met SuburbNews
#Barberton #LocalisLekker #WantOnsKan
Thursday on SuburbNews at 19:00 - Channel 260:
#AndroVenter
Julian Baggini het gesê dat die natuur haar kaarte uitdeel sonder gedagte of omgee, en dat daar geen punt daarin is om die skuld voor die deur van die handelaar te gaan lê nie, maar dat ons enigste keuse is om die beste daarvan te maak.
Sometimes though, despite nature handing you the best cards at birth, life, or the hand of fate if you wish, intervenes.
Op 12 Augustus 2011 is 'n jong Barberton rugbyspeler só 'n kaart gegee - een wat op daardie oomblik soos ‘n donker tonnel gelyk het met geen lig aan die einde nie.
Andro Venter, now 27, was involved in an accident that left him paralysed and almost pushed him over the edge of the abyss.
Op Vrydag is dit vyf jaar sedert die ongeluk.
SuburbNews paid Andro a visit.
What he told us is something you should not miss out on.
Andro saam met sy suster, Lizaan Venter.
Nog stories om na uit te sien:
#DeonHöll
Lt Kol Deon Höll, ‘n geliefde Barbertonner en alombekend as een van die SAPD lede wat nooit te besig was om die gemeenskap met raad en daad by te staan nie, het die polisiemag na 35 jaar vaarwel geroep.
SuburbNews het met hom gesels in die ateljee.
Deon en sy vrou Suzanne. Foto: Okay Deer
#BCF
The Barberton Christian Forum (BCF) has been a pillar of strength to many less privileged people in the community for a number of years.
On Wednesday SuburbNews paid them a visit to find out more about the generous work they do.
SuburbNews is broadcast on Channel 260 on weekdays at 07:00 and again at 19:00.
Written by: Anchen Coetzee for Ama'Zone Media Solutions t/a Africa InTouch